Hoofnuus3

November 20, 2018

Alles – Riaan Grobler

Deur die jare was daar ’n aantal radio-omroepers wat besluit het om ook te sing, maar hoewel sommige van hulle, soos Pieter Koen, Pierre Rossouw en […]
November 20, 2018

Pieter, Pieter, Pieterste

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die sanger en liedjieskrywer Pieter Smith (43) krap aan sy drie dae oue-stoppelbaard. “Sien jy, ek kry ’n dubbelken. Die swaartekrag tree in.” […]
December 5, 2018

De la Rey

♫De la Rey, De la Rey; sal jy die Boere kom lei?♫, sing ons nou al tien jaar lank, maar wie presies was De la Rey? […]
December 5, 2018

Die onverkrygbare

Nadat  oud-president Nelson Mandela as die eeste volle demokratiese president van Suid-Afrika ingehuldig is, het hy die gedig “Die kind” van Ingrid Jonker tydens sy eerste […]
December 5, 2018

Daar kom die Alibama

“Daar kom die Alibama” is ’n tradisionele volksliedjie wat in die oorspronklike FAK-sangbundel ingesluit is. Die Alibama is eintlik die Amerikaanse oorlogskip, die CSS Alabama, maar […]
December 5, 2018

Die ou Kalahari

Daar is ’n aantal Afrikaanse liedjies waarmee ons almal grootgeword het, en wat mense nog altyd gedink het tradisionele volksliedjies is omdat die naam van die […]
December 5, 2018

Die Oukraalliedjie

In 1967 het Groep Twee ’n treffer met “Die Oukraalliedjie” gehad, maar eintlik is dié liedjie baie ouer as dit. Volgens mnr. GP du Toit, wat […]
December 5, 2018

Jan Pierewiet

Jan Pierewiet is seker een van die bekendste Afrikaanse volksliedjies. Die woorde is geskryf deur CJ Langenhoven, en “pierewiet” kom van “pirouiette” af, naamlik om in […]
December 11, 2018

20 jaar in die kraal – Beeskraal

In 1998 het ’n paar studentevriende onder leiding van Charles Smidt bymekaargekom en ’n orkes gestig wat, soos Charles dit gestel het, daarop gemik was om […]