Daar is min Afrikaanse sangeresse wat begin het deur modelwerk te doen, later ook toneelgespeel het en tussenin ook ’n suksesvolle sangloopbaan van stapel gestuur het. […]
Dit gebeur nie elke dag dat ’n karakter wat deur ’n akteur vertolk word, só gewild word dat ’n hele loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf daarop gebou […]
Dit is vanjaar tien jaar sedert Hugo Nieuwoudt vir die eerste keer onder die publiek se aandag gekom het met die vrystelling van sy debuutalbum, Ek […]
Dit duur soms jare voordat ’n kunstenaar ’n enkelsnit met ’n kommersiële debuutalbum opvolg, en dit is presies wat Mariska Reynders, wat onder haar naam sing […]
Deur die jare moes Afrikaanse musiek onder geweldige kritiek deurloop as gevolg van bestaande wysies met Afrikaanse lirieke, oordrewe sentimentele lirieke of ’n kombinasie van die […]
In 1980 het die geskiedenis van musiek onherroeplik verander toe “Rapper’s delight” van Sugarhill Gang die eerste groot internasionale hip hop-treffer geword het. Dit het ’n […]