Hoofnuus3

December 27, 2018

The country collection – Steve Hofmeyr

Die afgelope dertig jaar is Steve Hofmeyr een van Suid-Afrika se bekendste persoonlikhede in die vermaaklikheidsbedryf, en hy het al meer as een keer bewys dat […]
December 28, 2018

Mis eet slaap herhaal – Demi Lee Moore

Daar was al verskeie werklikheidsprogramme op televisie waarin daar gesoek is na nuwe talent in die musiekbedryf. Een van Suid-Afrika se grootste CD-maatskappye het vroeër vanjaar […]
December 28, 2018

Die grootste Afrikaanse sokkie 13

Een van die heel gewildste genres van Afrikaanse musiek is sokkie-dansmusiek en ’n mens hoor dit soms ook by dansplekke wat nie altyd Afrikaanse musiek speel […]
December 28, 2018

Hittegolf – Franja du Plessis

Dit gebeur nie gereeld dat die kinders van ’n gewilde kunstenaar self sukses in die musiekbedryf behaal nie. Een uitsondering is twee van Juanita du Plessis […]
December 28, 2018

Liefdegenerasie – Refentse

Dit is omtrent twee jaar sedert die publiek vir die eerste keer met Refentse kennis gemaak het. Hy het voor sy huis in Vanderbijlpark gesit en […]
December 28, 2018

My land my lied – Manuel Escórcio

In die 1980’s en 1990’s was Manuel Escórcio een van die gewildste kunstenaars op die Suid-Afrikaanse musiektoneel, veral omdat hy die vermoë het om ligte en […]
December 28, 2018

Nuutgemaak – Du Preez Stoltz

Dit is nou al seker tien jaar sedert die Suid-Afrikaanse publiek die eerste keer van Du Preez Stoltz kennis geneem het. Hy was een van drie […]
December 30, 2018

Daantjie Dinamiet se top CD’s vir 2018

2 Dit is tyd om 2018 te groet, maar voordat dit gebeur, moet daar eers gekyk word na die Afrikaanse albums wat die afgelope jaar bo […]
December 30, 2018

Marita van der Vyver se jongste pennevrug ‘n moet-lees

R Deur Petronel Fourie Retoer Pretoria – Provence: Marita van der Vyver Uitgewer: Lapa Die meeste van ons ken deesdae iemand wat in ’n ander wêreldland […]