Hoofnuus3

February 26, 2019

4 by 4 – 4Werke

Deur die jare was daar al ’n aantal supergroepe wat bestaan het uit solokunstenaars wat bymekaargekom het om ’n album saam op te neem of kunstenaars […]
February 26, 2019

Sit kêrels – Adam Tas

In 2007 het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Adam Tas kennis geneem toe hy ’n Guinness-wêreldrekord opgestel het deur by die meeste plekke […]
February 26, 2019

Weiveld tunes Vol. 3

Die afgelope paar jaar is Weiveld een van die gewildste kuierplekke in Pretoria; nie net omdat van ons land se gewildste kunstenaars gereeld daar optree nie, […]
February 28, 2019

Leon Gropp en sy geliefde Martelize

Deur Seugnet van Zyl NP van Wyk Louw se gedigte het só met hom “gepraat” dat hy nie anders kon as om dit te toonset nie, […]
February 28, 2019

Jan Smuts en sy Isie

Deur Riana Mulder Die naam Jan Smuts ontlok nou nog, baie jaar na sy dood in 1950, ’n sterk reaksie by mense. Daar is baie Afrikaners […]
February 28, 2019

Elke man kraai koning op sy eie (potjiekos) pot

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Hy staan in die kombuis van ’n lá dí dá-huis in ’n duur voorstad in Pretoria – daardie geparfumeerde oksel van die ooste […]
February 28, 2019

Hiert, jou nalekoker

Deur Neels Jackson Boerneef het oor hulle gedig en Laurika het dit gesing: “bloues en rooies en miskien ook geles”. En vandag, meer as ooit, is […]
February 28, 2019

Kom sit aan vir ʼn Pretoriase lees-fees

Deur Petronel Fourie Deur Dik en Dun: Lekker kos en stories uit ou Pretoria Outeur: Riana Mulder Uitgewer: Die Erfenisstigting Kyk jy by jou karvenster uit wanneer […]
February 28, 2019

Elani Dekker gesels oor genadegawes en geloof

Deur Christa Steyn “Om te act is om te luister,” só sê die 21-jarige Elani Dekker wat die rol van Lisa in die romantiese drama Liewe […]