ODeur Christa Steyn o⦁pen⦁baar ww. [het ge-] 1 laat ken; onthul 2 laat sien; vertoon 3 bekend maak; rugbaar maak Die woord openbaring kan eenvoudig dui […]
deur Daantjie Dinamiet In 1979 het die Musiek-en-Liriekbeweging die Afrikaanse musiekbedryf soos ’n bom getref en almal het gehoop dat dit die einde van bestaande wysies […]
Deur Seugnet van Zyl Op die vraag oor hoekom sy en Susan Scott, medevervaardiger van Stroop, hul onderskeie werke bedank, alles verkoop en by hul ma’s […]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer “Môre lyk dit anders …” krys Lydia Winchester, die sangeres Rina Hugo se gouejaretreffer, uit. Hier en daar druk mense hulle ore toe […]
deur Daantjie Dinamiet As daar een musiekvorm is wat as eg Suid-Afrikaans beskou kan word, is dit Boeremusiek, maar dit het eintlik lank geduur voordat dit […]
Deur Seugnet van Zyl Sy eie stryd met obsessief-kompulsiewe steuring (OKS), het die akteur Pietie Beyers binne drie weke ’n fliek daaroor laat skryf. Die doel […]
23 April is Wêreldboekedag, ’n UNESCO-inisiatief wat mense oral op aarde wil aanmoedig om die plesier van lees te ontdek. Ter viering van die dag het […]