Hoofnuus3

June 27, 2019

Só maak ons – Vat Vas Dansorkes

In 2017 het liefhebbers van instrumentale musiek vir die eerste keer van die Vat Vas-dansorkes kennis geneem toe hul album, Gooi die meel, vrygestel is. Nou […]
June 27, 2019

ONS GAAN 100 NUWE AFRIKANERMONUMENTE BOU

Die FAK het kennis geneem van Anton van Niekerk se artikel in Beeld (25/6/2019) waarin hy te velde trek teen die onthulling van ’n Penkopbeeld ter […]
June 27, 2019

Bob Ffole

Dit lyk asof daar al hoe meer nuwe Afrikaanse kunstenaars wat vorendag kom met ’n rock-klank wat tog kommersieel toeganklik is. Bob Ffole se gelyknamige debuutalbum […]
June 27, 2019

My harlekyn – Pieter Rischmüller

Omtrent vyftien jaar gelede het DJ Ossewa op die Afrikaanse musiektoneel verskyn en dadelik ’n groot gunsteling geword as gevolg van hul humoristiese lirieke. Elke lid […]
June 27, 2019

Die dapper muis

In die 1960’s het Dawie Couzyn en Doris Brasch bekendheid verwerf vir hul kinderliedjies wat deur Betty Misheiker geskryf is. Baie van hierdie liedjies is deur […]
June 27, 2019

Die lappop

Enigiemand wat in die 1960’s grootgeword het, het kennis gemaak met die komposisies van Betty Misheiker, wat in 2015 in die ouderdom van 96 jaar oorlede […]
June 27, 2019

Die Stem

In 1918 het ’n lied ontstaan wat later jare nie net Suid-Afrika se nasionale lied sou word nie, maar ook vir groot omstredenheid sou sorg. Tydens […]
June 27, 2019

Magaliesburgse Aandlied

Een van die nuwe toevoegings tot die Liedboek van die Kerk, wat in 2001 in gebruik geneem is, is ’n lied wat eintlik al in 1950 […]
June 27, 2019

Olke bolke

Daar is baie kinderaftelrympies wat eintlik niksseggende woorde het, maar tog bly vassteek, maak nie saak hoe oud ’n mens is nie. Elizabeth Fourie is bekend […]