Sedert sy toetrede tot die Afrikaanse musiekbedryf het Joshua Na Die Reën nie net een van ons land se voorste sangers en liedjieskrywers geword nie, maar […]
Deur Seugnet van Zyl Op 34 is Beer Adriaanse ’n akteur, regisseur, draaiboekskrywer en musikant. Die “geskrewe woord” soos hy daarna verwys lê hom egter die […]
Nadat sy as die wenner van die onlangse reeks van The Voice aangewys is, is die negentienjarige Tasché Burger se eerste enkelsnit pas vrygestel. Haar afrigter, […]
deur Daantjie Dinamiet In Februarie 1980 het ’n nuweling op Springbok Radio se Top 20 ’n rewolusie in die internasionale musiekbedryf veroorsaak; Rapper’s delight van Sugarhill […]
Sommige kunstenaars is landwyd gewild terwyl ander se sukses streeksgebonde is; en soms wonder ’n mens hoekom dit gebeur. Dit is nou al byna vyftien jaar […]
In 1995 het Leon Schuster ’n tradisie begin deurdat hy ’n album vrygestel het om die Springbokspan in die vierjaarlikse Wêreldbeker-rugbytoernooi te ondersteun; Hie’ kommie Bokke […]
Ons het Abel Knobel leer ken as die baskitaar- en klawerbordspeler van die groep NRG, wat treffers met onder meer “Mayday”, “Roulette” en “Baby ek mis […]