Kobus van der Westhuyzen Lux Verbi Vir die afgelope 49 jaar skryf ds. Kobus van der Westhuyzen al die Hart tot hart-rubriek vir Landbouweekblad. Dit is […]
deur Chanette Paul Lapa Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke […]
deur Dolf van Niekerk Protea Boekhuis Ter viering van Dolf van Niekerk se negentigste verjaarsdag verskyn hier ’n versameling filosofiese, bepeinsende en besinnende essays uit die […]