Hoofnuus3

September 26, 2019

Lewe – Jan Bloukaas

Die afgelope tyd het die gewildheid van rymklets in Afrikaans al hoe meer toegeneem, veral weens kunstenaars soos Hemelbesem en Early B, wie se musiek meer […]
September 26, 2019

Asem – Vincent Gordon

Dit lyk asof daar deesdae al hoe meer Afrikaanse CD’s is wat op ’n jonger mark gemik is en wat net so gereeld by sokkies en […]
September 26, 2019

Stoom – Dirk van der Westhuizen

Dit het lank geduur voordat Dirk van der Westhuizen sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf gemaak het, maar met sy vorige album, Sexy vi my, het […]
September 26, 2019

Jou huis – Elvis Blue

Deur die jare was daar min Idols-wenners wat volhoubare musiekloopbane gevolg het; die meeste het miskien een of twee albums vrygestel en toe net verdwyn. Daar […]
September 26, 2019

Kerslig en konsertina – Hannes Schoeman

Baie mense dink dat Boeremusiek gewoonlik net daarop gemik is om mense op die dansvloer te kry, maar dit is nie altyd die geval nie. Hannes […]
September 26, 2019

U is almagtig – Ronell Erasmus

Sedert die 1990’s was Ronell Erasmus een helfte van die groep Touch of Class, met Deon van der Merwe wat deurentyd saam met haar deel daarvan […]
September 30, 2019

Bizzy Lizzie is besiger as ooit

Deur Alita Steenkamp Vivien Leigh, wat roem verwerf het vir haar rol as Scarlett O’Hara in die epiese Gone with the Wind, het eenmaal gesê: “Komedie […]
September 30, 2019

Katvoet: Meesterlik in Afrikaans

Deur Alita Steenkamp Gierigheid, valsheid, pretensie, seksuele begeerte, agterbaksheid en die onvermoë om die dood in die oë te kyk, is deel van die menslike natuur […]
September 30, 2019

Die “Swanesang” van Lance James

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Op die omslag van sy nuutste album is daar ’n foto van sy profiel; ’n hawiks-neus, ruie wenkbroue en sewe-dagstoppelbaard – nou grys […]