Wanneer jy verveeld is kan jy op jou draadloos se frekwensies rondspring en saam met een van die onderstaande gemeenskapsradiostasies kuier in Afrikaans! Kliek gerus op die betrokke radiostasie se logo om hul webtuiste te besoek en aanlyn te luister wat hul kwyt raak.