• Met die jongspan weer by die huis weens die verpligte tuisinperking, is daar niks soos 'n lekker boek om hulle mee besig te hou nie. Met Lapa Uitgewers se keur van kinderboeke, sal die jongspan op verbeeldingsvlugte kan gaan en ook baie nuwe dinge kan leer. Boeke vol avontuur met 'n sprokiesverhaalkinkel OUTEUR: Maritha Snyman [...]

  • Deur Seugnet van Zyl As verhoog- en produksiebestuurder kry Yvette Hanekom gewoonlik die tegnici en span agter die skerms bymekaar en gereed vir ’n verhoogproduksie en/of televisieprogram. Weens die Covid-19-pandemie kan sy nie nou haar werk doen nie. Sy is onder meer die produksiebestuurder van die geselsprogram, Stories wat saak maak, [...]

  • Deur Sarina Donges Lees … lees … lees!!!! Geen mens kan die ambisie hê om ’n skrywer te word, as jy nie wyd lees in die genre waarin jy skryf nie. Lees vertalings van digters uit ander lande en in jou eie taal, kyk na resensies, vind uit wat is “in” en wat is [...]

  • ’n Tweede minder bekende trekleier tydens die Groot Trek was Louis Nel Snr. Louis Jacobus NEL as vyfde geslag Nel in die Kaap is op 15 Februarie 1778 as seun van Johannes Petrus NEL(1749-1814) en Cecilia Johanna Du PREEZ in die Kaapse gemeente (p.239), saam met sy neef, met dieselfde name gedoop. Een van die doopgetuies is ’n tante [...]

  • Die oud-Springbok Bakkies Botha versoek van sy vriende, die sangers Adam Tas en Appel, asook Buffelsfontein se Meyer le Roux om van 9 April af hul braaitange op te tel en vir ’n week lank terwyl hulle onderskeidelik in afsondering is, vir ’n goeie doel te braai. Margolé Riekert, Helpende Hand se projekorganiseerder van #HelpJag, [...]

  • Geskryf deur Dr. Danie Langner, Besturende Direkteur van die FAK Johannes 19:30 Nadat Jesus suurwyn ingekry het, het Hy een woord uitgeroep. Tetelestia! Dit is volbring! Die woordjie tetelestia vind ons ook in ’n ander taalvorm in Johannes 13:1. Daar staan letterlik “Hy het sy eie mense wat in die wêreld is liefgehad”. Hy het [...]

  • Geskryf deur Dr. Danie Langner, Besturende Direkteur van die FAK Markus 5:21-34; 35-42 Het jy al vrede met jou eie dood gemaak? Vrede gemaak met die feit dat die begrafnisformulier ook op ’n dag langs jou kis gelees gaan word? Dit is vir ons moeilik om oor die dood te praat, selfs ons eie dood, [...]

  • Geskryf deur Dr. Danie Langner, Besturende Direkteur van die FAK Johannes 19:28 Op die oog af is die ander kruiswoorde van Jesus gepas. Dit is amper wat ons van Jesus aan die kruis kan verwag: die vergifnis van ’n sondaar, die belofte van ’n paradys, die besorgdheid oor sy ma, die uitroep na God. Net [...]

  • Die Solidariteit Beweging hou vandag (7 April) ’n aanlyn Helpmekaardag. Die doel van die dag is om ’n reusehelpmekaarpoging te loods deur die krag van die gemeenskap in te span om mense in maatskaplike nood te help, om sakeondernemings te ondersteun en om kinders te help sodat hulle steeds kan skoolgaan gedurende hierdie onsekere tye. [...]

  • Len Muller het pas sy musiekvideo van sy nuutste enkelsnit, "Heildronk", vrygestel. “Die lied laat my gelukkig voel en help my onthou dat jy nie alleen deur die lewe hoef te gaan nie. Dis die moeite werd om saam met familie en vriende te stap en nie jouself af te sonder nie ... soos ek [...]