Sing in Harmonie wat weekliks op kykNET NOU! uitgesaai word, sal vanjaar weer met trots deur die FAK ondersteun word. Kore van 230 verskillende laer- en hoërskole neem aan dié kompetisie deel, wat dan oor 50 episodes uitgesaai word.