Moenie die Afrikaanse Taalmonument stroop van haar geskiedenis nie.

Nathi Mthethwa, minister van sport, kuns en kultuur, beoog om die Afrikaanse Taalmonument en Museum in die Paarl te hernoem na iets meer "inklusief".

Mthethwa het gesê dat die ATM se naam moet verander en dat dié verandering ononderhandelbaar is. 

By die FAK klop ons harte Afrikaans. Moenie ons Taalmonument van haar geskiedenis stroop nie. Afrikaans is steeds ons erns. 

Ondersteun die Taalmonument en voeg jou naam by sodat ons miljoene name vir die minister kan gee. Hoe meer name ons het, hoe sterker is ons kans. 

Voltooi asseblief die onderstaande vorm. Vir meer inligting oor die Taalmonument se geskiedenis, klik hier.

TAALMONUMENT

TAALMONUMENT