December 1, 2021

Die emosies, die ontkenning en die verwyte met vaardigheid beskryf

Die Stella-Moorde Skrywer: Susan Cilliers Uitgewer: Lapa Resensent: Carla van der Spuy     Die dubbele moorde op die twee boesemvriendinne, die tieners Sharnelle Hough en […]
December 1, 2021

Niemand kon ’n geheim bewaar soos die oumense nie

Op soek na Saartjie – Langenhoven se geheime liefde Skrywer: Dominique Malherbe Uitgewer: Tafelberg Resensent: Carla van der Spuy   Niemand kon ’n geheim bewaar soos […]
February 22, 2022

Plesierige boek propvol spanning, aksie en humor

Die boekwinkel tussen die wolke Skrywer: Jaco Jacobs Uitgewer: Pan Macmillan Resensent: Carla van der Spuy     Jaco Jacobs is volgens sy webtuiste die gewildste […]
February 22, 2022

Boeiend. Slim. En spannend tot reg aan die einde

Vlam Skrywer: Sidney Gilroy Uitgewer: Human & Rousseau Resensent: Francois Bekker       Parys is nie sommer ’n gewone Vrystaatse dorpie nie. Ja, dit is […]
February 22, 2022

Blaas nuwe lewe in ou onopgeloste moorde

 14 maal moord Skrywer: Daniël Lötter Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy     Die gebeure in 14 maal moord is so verregaande dat […]