December 19, 2021

Ina vertel haar verhaal eenvoudig en reguit

Ina – ’n Verhaal van genade en genesing Skrywer: Ina Bonnette Uitgewer: LUCA (LAPA Uitgewers) Resensent: Carla van der Spuy     Hoe kan een vrou […]
January 19, 2022

Propvol spanning, intrige en onvoorspelbaarheid

Vlug Skrywer: Wilna Adriaanse Uitgewer: Tafelberg Resensent: Carla van der Spuy     Die treffende voorblad met die woorde: “Hoe vlug jy as jy nie weet […]
January 19, 2022

Bevat al die elemente van tragedie tot verbode liefde, verwerping, wreedheid en patos

Grootgeluk Skrywer: Jan van Tonder Uitgewer: Human en Rousseau Resensent: Carla van der Spuy     Moet jou nie deur die ironiese titel laat mislei nie. […]
January 19, 2022

Jy lees van ’n genadelose wêreld

Veldhospitaal 12 Skrywer: Marinda van Zyl Uitgewer: Tafelberg Resensent: Carla van der Spuy     Ons wil tog so graag almal van adellikes afstam. Maar doen […]
January 24, 2022

Verpligte leesstof vir almal wat Pretoria as hul tuiste beskou

Die geskiedenis van Pretoria: Van vroegste tye tot hoofstad en Jakarandastad Skrywer: Anton Carl van Vollenhoven Uitgewer: FAK Resensent: Francois Bekker   Nog ’n boek oor […]
February 8, 2022

’n Serotonienontploffing!

Hans bars die bioborrel Skrywer: Rudie van Rensburg Uitgewer: Quillerie (NB) Resensent: Carla van der Spuy     Nog nooit het ek so hard en uitbundig […]
February 8, 2022

Elke skildery vertel ‘n storie

Iewers êrens Outeur: Willem Pretorius Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Francois Bekker       Wat die oog sien, behoef ons ook om dit onder woorde te […]
March 8, 2022

Jy is ‘n wens

Jy is ‘n wens Skrywer: Jaco Jacobs Uitgewer: Pan Macmillan Suid-Afrika     Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. ’n Spesiale iemand […]
March 8, 2022

Lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek

Die baie, baie snaakse boek Skrywer: Jaco Jacobs Uitgewer: Pan Macmillan     Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar […]