[contact-form-7 404 "Not Found"]
Voordele om ‘n FAK-vriend te wees:
- Jy dra by tot die bevordering van Afrikaans, ons kultuur en Afrikanergeskiedenis
- Gratis gebruik van die Afrikaanse liedjietuin een keer per jaar
- Tot 20%-afslag op Udolpho Rivierplaas kampterrein-besprekings
- Ontvang uitnodigings na alle funksies, konferensies en optredes van kunstenaars wat deur die FAK aangebied word
- Gratis toegang tot Flink, die digitale Afrikaanse tydskrif
