April 15, 2020

WENKE BY DIE SKRYF VAN GEDIGTE

Deur Sarina Donges 1)  Lees … lees … lees!!!! Geen mens kan die ambisie hê om ’n skrywer te word, as jy nie wyd lees in […]
January 19, 2022

FAK en gemeenskap van Graaff-Reinet omarm steeds die storie van Gideon Scheepers

Deur Seugnet van Zyl Gideon Jacobus Scheepers is op 18 Januarie 120 jaar gelede op die ouderdom van 23 voor ’n vuurpeleton in Graaff-Reinet vir beweerde […]
February 3, 2022

Klink ‘n glasie op ondernemingsgees

Die datum was 2 Februarie 1659.  Dit was ’n warm, mooiweersdag en die wind het soos die vorige dag gewaai in die Kaap. So het Jan […]
February 4, 2022

Sout manne sout

Dit was ’n lieflike sonskyndag met ligte, westelike winde wat af en toe gewaai het toe 26 VOC-amptenare saam met vier gewapende wagte – want die […]
February 17, 2022

FAK bied museum- en erfeniskursus aan

Ken jy bewaringsterminologie?  Weet jy wat is die wetgewing rondom monumente of die hantering van grafte? Weet jy wat is die verband tussen museums en erfenis? […]
February 21, 2022

Louis Meurant maak deure oop in Afrikaans

Lede van die FAK-Riversdal-Kultuurnetwerk het op 19 Februarie by die historiese Meurant-begraafplaas in Riversdal byeengekom om hulde te bring aan Louis Henri Meurant 210 jaar ná […]
February 21, 2022

FAK en ander organisasies onthou Henriette Armstrong só

Twee-en-tagtig jaar gelede het byna 10 000 vroue van regoor die land heen danksy haar skrywe na die Uniegebou in Pretoria gestap om beswaar te maak teen […]