June 20, 2019

Orreliste met die Andrew Murray-FAK-toekenning vir Christelike musiek vereer

Zorada Temmingh, vooraanstaande Suid-Afrikaanse orrelis, is onlangs met die Andrew Murray-FAK-toekenning vir Christelike musiek in Stellenbosch vereer. Zorada (59) is die derde geslag orreliste in haar […]
June 20, 2019

S le Roux Marais se bladmusiek nou in die FAK se besit

Die FAK is nou die trotse eienaar van die komponis S le Roux Marais se oorspronklike bladmusiek. Coert Grobbelaar, ’n bekende operasanger, het onlangs, Le Roux […]
June 24, 2019

Vroue in die nuuskantoor: die formidabele voorlopers

Deur Tanya de Vente-Bijker In die veertigjare van die vorige eeu was vroulike Afrikaanse joernaliste in Suid-Afrika in die minderheid en meestal beperk tot die vroueblad […]
November 22, 2019

FAK vereer tannie Min en oom Lance

Die Afrikaanse Country-duetpaar Min Shaw en Lance James,  is tydens vanjaar se Afri-Duetfees, een van die grootste gebeure op die Afrikaanse kultuuralmanak, deur die Federasie van […]
April 15, 2020

Vandag se Kultuurnetwerk “familielid” is Die Voortrekkers

Deur Marianda Schlebusch Die Voortrekkers is ’n plek waar jeuglede kultuur, in die natuur, deur avontuur, geniet. Waar anders sal kinders vandag die kans kry om […]
April 16, 2020

Wonder jy nog altyd oor jou familiewortels?

Wonder jy nog altyd oor jou familiewortels of waar jy by die groter familienetwerk inpas? Nou hoef jy nie meer te wonder nie, want danksy die […]