January 27, 2022

FAK en gemeenskap klaar water op by Heilbron-konsentrasiekampkerkhof

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het dadelik in samewerking met Die Erfenisstigting en AfriForum aan die werk gespring om ’n einde aan die dam water […]