January 19, 2022

Bevat al die elemente van tragedie tot verbode liefde, verwerping, wreedheid en patos

Grootgeluk Skrywer: Jan van Tonder Uitgewer: Human en Rousseau Resensent: Carla van der Spuy     Moet jou nie deur die ironiese titel laat mislei nie. […]