March 9, 2022

Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale

Koöperasiestories Skrywer: PG du Plessis Uitgewer: Tafelberg   PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het […]