February 21, 2022

Louis Meurant maak deure oop in Afrikaans

Lede van die FAK-Riversdal-Kultuurnetwerk het op 19 Februarie by die historiese Meurant-begraafplaas in Riversdal byeengekom om hulde te bring aan Louis Henri Meurant 210 jaar ná […]