November 22, 2020

Laat weet Kersvader van hierdie boeke

Laat Kersvader jou hierdie Kersfees met ‘n boek of twee verras. Hier is Protea Boekhuis se topkeuses: Erfgeld is swerfgeld Johannes C. Bakkes Johannes Bakkes is […]
January 15, 2021

Twee meer uiteenlopende mans kon mens nie kry nie

Titel: Sulke vriende is skaars Skrywers: Stephanus Muller en Stephanie Vos Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy   Dit was een van die hoogtepunte […]
March 21, 2021

’n Lieflike boek. Vir ons en ons nasate.

Kambrokind ­ – ’n jeugreis Skrywer: FA Venter Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy Hierdie boek neem ons byna honderd jaar terug na ’n […]
September 19, 2021

Inderdaad ’n suksesverhaal vol hart en humor

Goed, beter, Betsie Skrywer: Elize Labuschagne-Hull Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy     Gewone mense se stories was nog altyd vir my baie […]
December 11, 2021

Cheers op moederskap!

#kouekoffie Skrywer: Carla Lang Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy       Om kinders groot te maak, is nie kinderspeletjies nie. Om dan […]
February 8, 2022

Elke skildery vertel ‘n storie

Iewers êrens Outeur: Willem Pretorius Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Francois Bekker       Wat die oog sien, behoef ons ook om dit onder woorde te […]
February 22, 2022

Blaas nuwe lewe in ou onopgeloste moorde

 14 maal moord Skrywer: Daniël Lötter Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy     Die gebeure in 14 maal moord is so verregaande dat […]
March 9, 2022

Die spookverhale is versigtig uitgekies en hervertel

Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven Outeur: CJ Langenhoven Samesteller: Wendy Maarten Uitgewer: Protea Boekhuis     Hierdie bundel het ontstaan na aanleiding […]
March 9, 2022

Liefdeskortverhale deur 27 bekende Afrikaanse skrywers

Vrydagaand Samesteller: Elsa Winckler Uitgewer: Protea Boekhuis   Liefdeskortverhale deur 27 bekende Afrikaanse skrywers om jou naweek op ’n romantiese noot mee te begin. Laat die […]