February 3, 2022

Nuwe jaar, nuwe ekspo en tema

Dis weer tyd vir die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jaarlikse Internasionale Afrikaans-Ekspo wat vir die negende jaar aangebied word. Vanjaar se tema is skepe. […]