VDie Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se doel is om hoofsaaklik kinders en […]
Die Solidariteit Beweging hou vandag (7 April) ’n aanlyn Helpmekaardag. Die doel van die dag is om ’n reusehelpmekaarpoging te loods deur die krag van die […]