February 27, 2014

Rebellie in die bloed van die Afrikaner

Deur MARTHINUS VAN BART Dit is vanjaar presies ’n eeu gelede dat die Rebellie van 1914 plaasgevind het toe ’n beduidende getal Afrikaners met wapengeweld teen […]