yolanda barnard-lemmer

March 28, 2019

Op die noot-af met Lydia Winchester

Deur Yolanda Barnard-Lemmer “Môre lyk dit anders …” krys Lydia Winchester, die sangeres Rina Hugo se gouejaretreffer, uit. Hier en daar druk mense hulle ore toe […]
September 30, 2019

Die “Swanesang” van Lance James

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Op die omslag van sy nuutste album is daar ’n foto van sy profiel; ’n hawiks-neus, ruie wenkbroue en sewe-dagstoppelbaard – nou grys […]
November 22, 2019

Die liedjieboer sal altyd musiek maak

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Dit is tienuur die oggend. In die Rhapsody’s kuierrestaurant se rookgedeelte. Die Pieter Stuyvesant- en Camel-rook skimmel deur die lug. “Julle moet ophou […]
November 26, 2019

Oor wremel en verlore onskuld

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Almal wat in die vroeë en middel negentigs tieners was, sou seker die een of ander tyd hul hande op Marita van der […]
November 26, 2019

Dana en Mathys saam op verhoog

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die Elgro-hotel naby Potchefstroom se middedorp is ’n plek met baie stories, legendariese kelners en drinkebroers. Dit is die milieu waarin Dana Snyman […]
November 26, 2019

Kamphoer: ‘n Verhaal oor keuses

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Kamphoer, met die gevierde aktrise Sandra Prinsloo, as Susan Nell, het vroeër vanjaar by die KKNK gedebuteer en ook dáár ’n hele aantal […]
November 26, 2019

Dié taalprofessors vors nou vloekwoorde na

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Hy lyk glad nie soos ’n akademiese lettervreter nie. Inteendeel, sy swart kniebroek boetser sy winterbruin, stewige kuite (toevallig is dit regte wintersonbruin […]