Die FAK Udolpho Jeugplaas lê langs die oewers van die Vaalrivier net buitekant Parys. Udolpho strek oor 265 hektaar en is die ideale plek vir ’n tydjie se wegbreek uit die stad. Udolpho bied vermaak vir oud en jonk wat kan kies uit ’n aantal oornagopsies.

Kliek hier vir meer inligting of om te bespreek.